ITEM VIEW

Akademiese steun by die militere akademie : die aanspreek van andershede in die SA Weermag

dc.contributor.authorSmith, L. M.
dc.date.accessioned2012-07-09T08:28:10Z
dc.date.available2012-07-09T08:28:10Z
dc.date.issued1992
dc.identifier.citationSmith, L. M. 1992. Akademiese steun by die militêre akademie: die aanspreek van andershede in die SA Weermag. Scientia Militaria, South African Journal of Military Studies, 22 (2), 12-16.af_ZA
dc.identifier.issn2224-0020 (online)
dc.identifier.issn1022-8136 (print)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/21640
dc.descriptionThe online publication is available at http://scientiamilitaria.journals.ac.za/puben_ZA
dc.description.abstractDie Suid-Afrikaanse gemeenskap is blootgestel aan snelle veranderinge wat noodwendig 'n neerslag vind in die SA Weermag en die Militêre Akademie op Saldanha. Dit is egter nie net die veranderinge wat hul invloed laat geld nie, maar ook die gebeure wat die veranderinge voorafgegaan het. Die Fakulteit Krygskunde aan die Universiteit van Stellenbosch (soos enige ander Suid-Afrikaanse tersiëre opleidingsinstansie) moet dus hul taak volvoer met inagneming van 'n buitengewone geskiedenis en die eise van 'n dinamiese toekoms. Studente wat aanmeld vir 'n B. Mil. graad by bogenoemde fakulteit het deel aan sekere gemeenskaplikhede, maar ook andershede wat spruit uit elk se agtergrond. "Andersheid" word omskryf as die persoonlike verskille wat elke individu of groep uniek maak. Dit is belangrik dat die leser kennis neem daarvan dat elke student van gelyke waarde geag word en dat "andersheid" nie sinoniem is vir "minderwaardigheid" nie.af_ZA
dc.format.extent5 p. : ill.
dc.language.isoafen_ZA
dc.publisherFaculty of Military Science of Stellenbosch Universityen_ZA
dc.subjectMilitary Academy (South Africa) -- Saldanhaen_ZA
dc.subjectSouth Africa. Navyen_ZA
dc.subjectMilitary Academy (South Africa) -- Saldanha -- Academic aspectsen_ZA
dc.titleAkademiese steun by die militere akademie : die aanspreek van andershede in die SA Weermagaf_ZA
dc.typeArticleen_ZA
dc.description.versionPublisher's versionen_ZA
dc.rights.holderAuthor holds the copyrighten_ZA


Files in this item

Thumbnail
Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

ITEM VIEW