’n Chronologiese oorsig van Suid-Afrikaanse riglyne vir residensiële gemiddelde jaarlikse waterverbruik met erfgrootte as onafhanklike veranderlike

Date
2008
Authors
Jacobs, Heinz E.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
AOSIS OpenJournal
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Guidelines for residential average annual water demand (AADD) based on property size were introduced to the South African Civil Engineering fraternity in about 1960, with the most recent publication of such guidelines in 2008. The AADD forms the basis of calculations performed during the design and analysis of water systems. Over the years technology has improved, scientific progress was made and demand has changed, resulting in improved and updated guidelines for AADD. Changes in the guidelines over the years could be considered to be a result of improvement– larger and more accurate data sets are nowadays analysed statistically by improved computer technology. Also, the changes are considered to be the result of scientific advances in the fields of metering, modelling and analysis of water demand. Finally, actual changes in demand occur with time. This research provides the first documented review of the chronological development of AADD guidelines in South Africa. It is noted that only two guidelines were used for relatively long periods of time. In both cases the guidelines would not compare favourably to others from a pure research perspective, but their successful application is the result of a co-ordinated educational and marketing effort. The value of a sustained guideline structure (AADD versus stand size in this case) is also underlined.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Riglyne vir die beraming van residensiële gemiddelde jaarlikse waterverbruik (GJV) met erfgrootte as onafhanklike veranderlike is sedert 1960 in Suid-Afrika deur siviele ingenieurs gebruik. Die mees onlangse publikasie het in 2008 die lig gesien. Die GJV vorm die basis van verskeie berekenings wat uitgevoer word tydens die ontwerp en ontleding van watertoevoerstelsels. Oor die jare het tegnologieverbeter, wetenskaplike vooruitgang is gemaak en waterverbruik het verander, met die gevolg datriglyne vir GJV dienooreenkomstig verbeter en aangepas is. Eerstens is sodanige verandering tedanke aan verbetering – groter datastelle kan aan die hand van moderne rekenaartegnologie geredelikstatisties ontleed word. Tweedens kan die aanpassings toegeskryf word aan wetenskaplike vooruitgang aangaande die meting, modellering en ontleding van waterverbruik. Boonop verander waterverbruik met tyd. Hierdie navorsingstuk voorsien die eerste gedokumenteerde oorsig van die chronologiese ontwikkeling van GJV riglyne in Suid-Afrika. Daar word opgemerk dat slegs twee riglyne vir relatief lang periodes toegepas was. In beide gevalle het ’n gekoördineerde opvoedings- en bemarkingsaksie die latere toepassing van die riglyn bevorder – werk wat andersins sou afsteek by ander publikasies uit ’n suiwer navorsingsoogpunt. Die waarde van ’n riglynstruktuur (GJV teenoor erf area in hierdie geval) wat onveranderd bly kom ook na vore.
Description
The original publication is available at http://www.satnt.ac.za
Keywords
Residential average annual water demand (AADD), Water demand -- South Africa, Water demand -- Property size
Citation
Jacobs, H. E. 2008. ’n Chronologiese oorsig van Suid-Afrikaanse riglyne vir residensiële gemiddelde jaarlikse waterverbruik met erfgrootte as onafhanklike veranderlike. Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, 27(4), 240-265, doi:10.4102/satnt.v27i4.94.