Die meting van sielkundige diepte-orientasie : 'n verdere verfyning en omlyning

De Jager, L. C. (1987-04)

The original publication is available at http://www.sajip.co.za

Article

The measurement of psychological depth orientation: a further refinement. As a result of the psychometric weaknesses of the RD-Depth Questionnaire (de Jager, 1979) for measuring psychological depth orientation an effort was made to develop a new instrument. In the present study a new instrument with outstanding psychometric properties (the DJ-Behaviour Questionnaire) was successfully developed and evaluated. As a further step in construct validation the instrument was also successfully correlated with other variables. Reccomendations for future research are made.

As gevolg van die psigometriese tekortkominge van die RD- iepte Vraelys (de Jager, 1979) vir die meting van sielkundige diepte-orientasie, is 'n poging aangewend om 'n nuwe instrument te ontwikkel. In hierdie ondersoek is daar dan ook daarin geslaag om 'n instrument met besonder bevredigende psigometriese eienskappe (die DJ-Ge- dragsvraelys) te ontwikkel. As 'n verdere stap in konstrukvalidering is die instrument ook suksesvol met ander veranderlikes gekorreleer. Aanbevelings vir toekomstige navorsing word gemaak.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/21204
This item appears in the following collections: