The design of a low-noise rotor-only axial flow fan series

Date
1997-12
Authors
Van der Spuy, Sybrand Johannes
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : University of Stellenbosch
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: A design routine was derived for designing a series of rotor-only axial flow fans. The routine was applied by designing two different series of axial flow fans. The first design was for a general application rotor-only axial flow fan. This fan series was designed, built and tested in co-operation with Howden Air Industries for both research and commercial purposes. The second design was for a low-noise fan series, which was designed, built and tested by the University of Stellenbosch for research purposes only. The design theory used the principle of blade cropping, meaning that one blade was designed to fit all the different fan sizes. The fan series was designed for diameters ranging from 3 15 mm to 1000 mm. The fan rotors were designed to conform to a velocity profile of minimum exit kinetic flux. The general application fan design was concentrated around the popular fan diameter sizes of 500 rnm, 560 mm and 630 mm and a rotor speed of 1440 rpm, using a commercially available fan series as reference. The low-noise fan design concentrated on one fan size only, namely 630 mm, while also making use of the principle of forward blade sweep. The remaining fan design principles stayed the same as for the general application fan design. The F-series airfoils were used as blade sections for both fan designs. Both fan series were tested for fan noise and performance in accordance with the BS 848 Standards part 1 (1980) and 2 (1985). A selection of fan diameter sizes was tested for the general application fan to verify its perfo!"mance over a range of fan sizes. This indicated a fan series with a wide range of efficient operation, including excellent noise characteristics. A 630 mm diameter fan was used to test the low-noise fan series. It showed both high efficiency and low noise characteristics. The reduction in fan noise achieved with the low-noise fan does not justi1)' the amount of work and costs involved in the designing process, compared to the general application fan.
AFRIKAANSE OPSOMMING: 'n Ontwerpsroetine vir die ontwerp van 'n reeks enkelrotor aksiaalwaaiers is ontwikkel. Die roetine is toegepas deur twee verskillende reekse aksiaalwaaiers te ontwerp. Die eerste ontwerp was vir 'n algemene toepassings enkelrotor aksiaalwaaier. Die waaierreeks is ontwerp, gebou en getoets in samewerking met Howden Air Industries vir beide navorsings - en kommersieIe doeleindes. Die tweede ontwerp was vir 'n lae geraas waaierreeks. Die reeks is ontwerp, gebou en getoets deur die Universiteit van Stellenbosch vir navorsingsdoeleindes. Die onwerpsteorie het gebruik gemaak van die beginsel van lemverkorting, waardeur een lem ontwerp is om op al die groottes waaierdeursnee te pas. Die waaierreekse is ontwerp vir waaierdeursnee tussen 315 mm en 1000 mm. Die rotors is ontwerp om 'n uitlaatsneIheidsprofiel te gee wat 'n minimum verlies in kinetiese energie toelaat. Die algemene toepassings waaierontwerp het gekonsentreer rondom die gewilde waaierdeursnee van 500 mm, 560 en 630 mm. Dit is ontwerp vir 'n rotorspoed van 1440 met 'n kommersieel beskikbare waaierreeks wat as verwysing gebruik is. Die lae geraas waaierreeks het op slegs een waaiergrootte gekonsentreer, naamlik 630 mm. Die lae geraas waaierreeks is ook ontwerp met vorentoe gekurfde lemme. Die res van die ontwerpsbeginsels was dieseIfde as vir die algemene toepassings waaierreeks. Die F-reeks vleuelprofiele is gebruik vir die lemseksies van beide waaierreekse. Beide waaiereekse is getoets vir waaiergeraas en -effektiwiteit deur gebruik te maak van die BS 848 Standaarde deel 1 (] 980) en 2 (] 985). 'n Verskeidenheid van waaierdeursnee van die algemene toepassings waaierreeks is getoets om die waaier se vertoning oor 'n gebied van waaiergroottes te bepaal. Die resuItaat was 'n waaierreeks met 'n wye gebied van effektiewe werking, asook uitstekende geraaseienskappe. 'n 630 mm Deursnee waaier is gebruik om die lae geraas waaier te toets. Die toetse het 'n waaier getoon wat beide hoe effektiwiteit en lae geraaseienskappe het. Die afname in waaiergeraas wat verkry is met die lae geraas waaier, in vergelyking met die algemene toepassings waaier, regverdig egter rue die werk en kostes verbonde aan die ontwerp van die waaierreeks nie.
Description
Keywords
Dissertations -- Mechanical engineering, Theses -- Mechanical engineering, Fans (Machinery), Air flow
Citation