JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.
Afrikaans as onderrigtaal aan die Universiteit Stellenbosch
Botman, H. Russel
Date Issued:2011-04
Abstract:
Afrikaans as onderrigtaal aan die Universiteit Stellenbosch het al menige debat ontlok. Wat is
die realiteite waarmee die US moet rekening hou? En wat word gedoen om die posisie van
Afrikaans te handhaaf? Prof Russel Botman, Rektor en Visekanselier, verskaf die antwoorde.
Description:
Publikasie in Die Burger deur Prof Russel Botman, Rektor en Visekanselier
The original publication is available at http://www.sun.ac.za/university/Management/rektor/speeches.html