Creating a toolkit to facilitate organisations towards excellence based on the South African Excellence Model

Van Wyk, Johannes Dawid (2006-12)

Thesis (MBA) -- Stellenbosch University, 2006.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: This study project aims at investigating and selecting the most proficient facilitation tools to propel an organisation towards excellence, based on the theory, principles and practices of the South African Business Excellence Foundation Model (SAEM). It focuses on established and documented processes, models and matrices that can serve as a toolkit for organisations to facilitate excellence through simplification of complex business problems and to provide a visual aid when confronted with every day organisational issues. The study shows that the SAEM is structured model and by using it in conjunction with the various models and matrices it provides a solid foundation for facilitating excellence in business.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie identifiseer die modelle en matrikse wat organisasies kan help om 'n vlak van uitmuntendheid te bereik. Die SAEM (South African Excellence Model) word as basis gebruik en die 11 pilare van die SAEM dien as 'n raamwerk vir die ondersoek. Die studie identifiseer slegs die modelle en matrikse wat op deeglike besigheidsbeginsels gegrond is en wat deur erkende navorsers gebruik word om algemene besigheidsprobleme die hoof te bied. Die model en matrikse vereenvoudig die elemente wat vervat is in die SAEM en dien ook as visuele hulpmiddels om sodoende organisasies se strewe na uitmuntendheid te fasiliteer. Die studie toon aan dat die SAEM tesame met die onderskeie modelle en matrikse 'n gestruktueerde benadering bied om organisasies se strewe na uitmuntendheid te fasiliteer.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/20842
This item appears in the following collections: