Rescuing an information system : analysis of non-performance and recommendations for success

Van Deventer, Sean (2009-12)

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2009.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: DeLone and McLeans information system success model was used to evaluate Psiteks information system. The literature helped establish the required status of a successful information system. The literature helped to identify the current status of Psiteks information system by contributing to a set of questions that would provide answers as to the current status of the information system. The current status of Psiteks information system was compared to the required status of a successful information system. This comparison highlighted gaps and to bridge the gaps in the future certain recommendations were made. The recommendations were as follows: the inclusion of users into information system discussions and decisions, training and documentation, process and procedure implementation and information system technical design review.

AFRIKAANSE OPSOMMING: DeLone en McLean se informasie sisteem sukses model was gebruik om Psitek se informasie sisteem te evalueer. Die literatuur het gehelp om vas te stel wat die gewenste status van ‘n suksesvolle informasie sisteem is. Die literatuur het ook gehelp met die identifisering van Psitek se informasie sisteem se huidige status deur aanleiding te gee tot ‘n stel vrae wat gebruik kon word om informasie in te win oor die huidige status van die informasie sisteem. Die huidige status van Psitek se informasie sisteem was vergelyk met die gewenste status van ‘n suksesvolle informasie sisteem. Hierdie vergelyking het sekere gapings uitgelig en om hierdie gapings in die toekoms te oorbrug is sekere aanbevelings gemaak. Die aanbevelings was soos volg: die betrokkenheid van gebruikers in die informasie sisteem besprekings en besluite, opleiding en dokumentasie, implementering van prosesse en prosedures en hersiening van die informasie sisteem se tegniese ontwerp.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/20753
This item appears in the following collections: