Factors influencing infant feeding choices of PMTCT mothers at St. Barnabas Hospital, Libode, Eastern Cape

Didiza-Maganga, Ntombizanele Dorothy (2012-03)

Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2012.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: Infant feeding in the context of HIV/AIDS has recently been too controversial. It has been observed from this study that there are multiple factors that can influence an infant feeding choice. Attitudes and the shortage of health care workers to offer nutrition education are the main sources of confusion when PMTCT mothers at St Barnabas make a choice. The recommendation is that mothers on PMTCT should receive on- going individual counseling on nutrition on infant feeding. Each individual PMTCT mother should be assessed on compliance with AFASS criteria.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die voeding van babas in die konteks van MIV/Vigs het in die onlangse verlede redelik kontroversieël geraak. Hierdie studie toon aan dat daar verskeie faktore is wat „n invloed kan hê op die voedingskeuse van die baba indien die moeder MIV-positief is. Die hoofoorsake vir 'n gebrekkige keuse deur moeders by die St Barnabas Hospitaal is 'n ernstige tekort aan gesondheidswerkers om voedingsopvoeding aan die MIV-positiewe moeders met klein babas te gee. Daar word in die studie voorgestel dat moeders op PMTCT deurlopende voorligting betreffende voeding gegee moet word. Elke individuele moeder moet ook beoordeel word vir voldoening aan AFASS kriteria. Verdere voorstelle vir die bekamping van die oordrag van moeder-na-kind infeksie met MIV word in hierdie studie aangebied.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/19922
This item appears in the following collections: