Skedulering van gade-vermydende gemengde dubbels rondomtalie-tennistoernooie

Date
2009-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
AOSIS
Abstract
By die opstel van ’n gade-vermydende gemengde-dubbels rondomtalie-tennistoernooi van orde n word daar gesoek na ’n spelskedule waarvolgens n getroude pare op so ’n manier in gemengde-dubbels tennispotte kragte meet dat geen speler saam met sy/haar eggenoot in ’n span afgepaar word nie, geen speler teen sy/haar eggenoot te staan kom nie, elke speler presies een keer teen elke ander speler van dieselfde geslag te staan kom, elke speler presies een keer saam met elke speler van die teenoorgestelde geslag (behalwe sy/haar gade) in ’n span afgepaar word, en elke speler presies een keer teen elke speler van die teenoorgestelde geslag (behalwe sy/haar gade) te staan kom. Hierdie potte moet boonop in die kleinste moontlike aantal rondtes ingedeel word sodat geen speler in meer as een pot per rondte meeding nie, en sodat die aantal potte per rondte dieselfde en ’n maksimum is. Spelskedules vir sulke toernooie word vir n ≤ 20 opgestel en ter wille van naslaandoeleindes op ’n gebruikersvriendelike manier gedokumenteer.
The problem of scheduling a spouse-avoiding mixed doubles round-robin tennis tournament (SMDRTT) of order involves finding a playing schedule for married couples in such a way that no player teams up with his/her spouse, no player opposes his/her spouse, each player opposes every other player of the same sex exactly once, each player teams up with every player of the opposite sex (except his/her spouse) exactly once, and each player opposes every player of the opposite sex (except his/her spouse) exactly once.
Description
CITATION: Burger, A. P. & Van Vuuren, J. H. 2009. Skedulering van gade-vermydende gemengde dubbels rondomtalie-tennistoernooie. Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, 28(1):35-63, doi:10.4102/satnt.v28i1.47.
The original publication is available at http://www.satnt.ac.za
Keywords
Tennis -- Doubles, Magic squares
Citation
Burger, A. P. & Van Vuuren, J. H. 2009. Skedulering van gade-vermydende gemengde dubbels rondomtalie-tennistoernooie. Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, 28(1):35-63, doi:10.4102/satnt.v28i1.47.