Die opleiding van bedryfsielkundiges in Suid-Afrika

Raubenheimer, I. Van W. ; Calitz, C. J. ; De Villiers, W. S. ; Augustyn, J. C. D. (AOSIS OpenJournals, 1976-11)

The original publication is available at http://www.sajip.co.za

Article

Oor die afgelope aantal jare het bedryfsielkundiges in Suid-Afrika by verskeie geleenthede die mening gelug dat die tyd waarskynlik aangebreek het om die ontwikkeling van hul vakgebied hier te lande in oënskou te neem. Hierdie behoefte het klaarblyklik ontstaan vanweë die snelle ontwikkeling wat die bedryfsielkunde die afgelope 10 tot 15 jaar in Suid-Afrika ondergaan het, vernaamlik in die praktiese beroeps- en bedryfslewe, aan akademiese instellings en in die beoefening van die bedryfsielkunde as 'n professie.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/19499
This item appears in the following collections: