The fall and rise of the Afrikaner in the South African economy

Sadie, J. L. (Stellenbosch : Stellenbosch University Printers, 2002)

Annale 2002/1

Book

ENGLISH ABSTRACT: The economic decline of the Afrikaner arose from a centrifugal process in which the market, as centre and facilitator of economic modemisation, could not fulfill its function properly. The process commenced soon after the release from duty in 1657 of VOC officials at the Cape, to eam a living as Freeburghers in the private sector, and would extend for almost two centuries. The 'push' factor was represented by the monopolistic trade policy of the Vereenigde Oost-Indische Compagnie which restricted the commercial activities of the Freeburghers. The 'pull' factor consisted of the wide open spaces, representative of the abundant factor of production and natural resources, which, in the absence of capital and technology, could be combined with labour without making heavy demands on the fifth factor of production, entrepreneurship. The progressive use of this abundant factor in extensive stock-farming operations induced a movement of the production process ever further away from the market as the White population increased. A generation of Trekboers came into being who lost touch with the developing Westem world of the time. This was not at all a breeding-ground for the generation of entrepreneurship, the source and origin of economic development. That their wealth consisted of livestock, and capital formation required augmentations of their herds, imparted a high degree of vulnerability and fragility to the frontier economy. It was subject to the onslaughts of stock diseases, adverse weather conditions, plagues, human and animal predators and devastating wars. The destruction of more than 60% of this wealth in the two northem republics (Zuid- Afrikaansche Republiek and Oranje Vrystaat) during the Anglo-Boer War spelled a nadir in the economic fortunes of the Afrikaner. In addition, the market value of the language was destroyed by Milner's policy of anglicisation. Perforce, a new trek of centripetal nature commenced, Le. from the rural to the urban areas, where English speakers were in control of the economy. Those who participated in the centrifugal process were by no means prepared for the skill requirements of the urban economy and had to endure, moreover, the aversion of British employers and British oriented trade unions. As a result they had to accept, for the most part, unskilled jobs, which did not prevent additions to the ranks of the paupers. An awareness of the arrearage of Afrikaners in the non-agricultural sectors of the South African economy, which arose among the leaders of the community, prompted remedial action. While a number of commercial enterprises had already been established by Afrikaners before 1939, the clarion call for large-scale engagement in such economic operations emanated from the 1939 Ekonomiese Volkskongres, where the battle-cry of "a people rescue itself" echoed as an imperative. The ensuing six decades saw a regular increase in the contribution of the Afrikaners in the creation of the national product through the establishment of enterprises in the secondary and tertiary sectors of the economy. Moreover, their arrearage in respect of per capita personal income, compared to that of the English-speaking Whites, shrank signijicantly, while their personal income in the aggregate, at the end of the twentieth century, exceeded that of the latter. The economic renaissance of the Afrikaner is attributable in the main to the initiatives of a relatively small number of innovating individuals who fulfilled the function of the entrepreneur, and the generation of human capital by means of education and training, which, at least at the beginning, demanded great financial sacrifices by their poor parents. The most significant contribution of the National Party govemment of 1948-1994 was the enforcement of the principle of bilingualism, which established the market value of Afrikaans, and its promotion of economic growth and development. Inasmuch as the Afrikaans language is sum and substance of "the Afrikaner" in the exclusive sense used in this monograph, the question arises whether their contribution to the South African economy will, in days to come, continue to be distinguishable.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die ekonomiese verval van die Afrikaner vloei voort uit 'n middelpuntvliedende proses waarin die mark, as middelpunt en essensiele fasiliteerder van ekonomiese modernisering, nie sy funksie na behore kon vervul nie. Die proses neem 'n aanvang kort na die uitdiensstelling van VOC-amptenare aan die Kaap in 1657 om as Vryburgers hul heenkome in die privaat sektor te vind, en sou oor nagenoeg twee eeue strek. Die afstotende krag het bestaan uit die monopolistiese handelsbeleid van die Vereenigde Oost- Indische Compagnie wat die handelsvryheid van die Vryburgers aan bande geh3 het. Die aantrekkende krag was die groot oop ruimtes, verteenwoordigend van die volop produksiefaktor en natuurlike hulpbronne wat, in die afwesigheid van kapitaal en tegnologie, met arbeid gekombineer kon word sonder om besondere eise aan die vyfde produksiefaktor, ondememingsinisiatief, te stel. Toenemende gebruikmaking van die volop produksiefaktor, in die beoefening van ekstensiewe veeboerdery, het die produksieproses algaande verder weg van die mark(te) laat beweeg namate die blanke bevolking vermeerder het. 'n Generasie van Trekboere ontstaan, wat uit voeling raak met die destyds ontwikkelende Westerse wereld. Dit was allermins 'n teelaarde vir die generering van ondernemerskap, die bron en oorsprong van ekonomiese ontwikkeling. Oat die rykdom uit lewende hawe, en kapitaalvorming uit toenames daarin bestaan het, verleen aan die voorpos-ekonomie 'n hoe mate van kwesbaarheid en broosheid. Dit was onderhewig aan die aanslae van veesiektes, ongunstige klimaatstoestande, plae, menslike en dierlike predatore en verwoestende oorloe. Die vernietiging van meer as 60% van hierdie rykdom in die twee noordelike republieke (die OVS en die ZAR) gedurende die Anglo-Boereoorlog van 1899- 1902 verteenwoordig 'n nadir in die ekonomiese lotgevalle van die Afrikaner. Boonop is die markwaarde van sy taal deur Milner se verengelsingsproses vernietig. Noodgedwonge is begin met 'n middelpuntsoekende trek, die keer van die platteland na die stedelike gebiede, waar die Engelssprekendes in beheer van die ekonomie was. Diegene wat aan die middelpuntvliedende proses deelgeneem het, was hoegenaamd nie op die geskooldheidsvereistes van die stedelike ekonomie 2 voorbereid nie en moes ook die afkeer van Britse werkgewers en Brits georienteerde vakunies verduur. Hulle moes gevolglik meestal betrekkings van ongeskoolde aard aanvaar, wat nie voorkom het dat die aantal armlastiges toegeneem het nie. 'n Bewustheid van die agterstand van die Afrikaner in die nie-Iandbousektore het tot die leiers van die gemeenskap deurgedring, en dit het aanleiding gegee tot remedierende optrede. Hoewel daar voor 1939 reeds verskeie kommersiele ondememings deur Afrikaners gestig is, het die sterkste wekroep tot grootskaalse toetrede uit die Ekonomiese Volkskongres van 1939 gespruit, waar die wekroep "'n volk red homself" weerklink het. Die dekades daama word dan ook gekenmerk deur 'n gestadigde toename in die bydrae van die Afrikaner tot die skepping van die nasionale produk deur die oprigting van ondememings in die sekondere en tersiere sektore van die ekonomie. Daarbenewens het hul agterstand ten opsigte van per capita persoonlike inkome, in vergelyking met die van die Engelssprekende blankes, grootliks gekrimp, terwyl hul totale persoonlike inkome aan die einde van die twintigste eeu die van die laasgenoemdes oorskry het. Die ekonomiese renaissance van die Afrikaner is hoofsaaklik te danke aan die inisiatiewe van 'n betreklik klein aantal innoverende individue wat die rol van die ondememer vervul het, en die generering van menslike kapitaal deur middel van opvoeding en opleiding wat, minstens ten aanvang, groot finansiele opofferings van arm ouers geverg het. Die Nasionale Party-regering van 1948-1994 se belangrikste bydrae was die toepassing van die tweetaligheidsbeginsel wat die markwaarde van Afrikaans gevestig het, en sy bevordering van ekonomiese groei en ontwikkeling In soverre die Afrikaanse taal die kern van Afrikanerskap - in die eksklusiewe sin van die woord, soos dit in hierdie monografie gedefinieer is - verteenwoordig, ontstaan die vraag of die bydrae van "die Afrikaner" tot die Suid-Afrikaanse ekonomie in die

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/19323
This item appears in the following collections: