‘n Teologiese ondersoek na die rol van toleransie en omarming in die hantering van leerstellige en morele verskille, met verwysing na die Christelike doop

Date
2007-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Christians differ on various issues, among others, on dogmatic and ethical cases. Specifically, they differ on the will of God. However, a question which confronts Christians, is that their own interpretation of the will of God, often differs from that of other Christians. Christians still differ about the baptism. Churches that accept the baptism of a child and churches that accept re-baptism, offer differ which baptism what the real baptism is. Even though people differ on which form of baptism the real one is, it is important to understand the true meaning attached to the baptism. It is also important that a person has a good attitude when they differ from others about baptism. Toleration and embracement can help one to settle difference about baptism in a constructive manner. Toleration is described as the best solution when people find themselves in conflicting. Christians usually propose this as a compromise when they differ and in doing so, bring peace within a conflicting circumstance. Trust is important and patience also includes a minimal level of trust. Embracement requires that action takes place. It is a manner of expression to open yourself unto other and also welcome them. God wants more for his people than for them to live a unhappy life. God enjoy us and wants to enjoy communion with us. It can therefore be seen as one of the reasons why it is important that Christians should embrace each other when they differ does not turn into a dispute. When embracement and toleration is required, in certain situations, where people differ, reconciliation plays an important role. Communication is an integral part in the reconciliation process. Reconciliation is also important because it repair the relationship between God and man.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Christene verskil oor talle sake, onder andere oor leerstellige en etiese sake. Hulle verskil spesifiek oor die wil van God. ‘n Probleem waarmee Christene egter gekonfronteer word, is dat hul eie interpretasie van wat die wil van God in konkrete situasies is, dikwels verskil van dié van ander Christene. Christene verskil nog altyd oor die doop. Die kerke wat die kinderdoop aanvaar en die kerke wat die herdoop aanvaar, verskil oor watter doop die regte doop is. Al verskil mense oor watter vorme van die doop die regte doop is, is dit belangrik om die ryk betekenis wat aan die doop geheg word, te verstaan. Dit is ook belangrik dat ‘n mens ‘n goeie gesindheid moet het, wanneer jy met ander oor die doop verskil. Toleransie en omarming kan ons help om verskille oor die doop op ‘n konstruktiewe wyse te hanteer. Toleransie word beskryf as die beste oplossing wanneer mense in konflik is. Dit is gewoonlik ook die uitweg wat Christene voorstel wanneer hulle verskil, om sodoende die vrede te kan bring tussen mense wanneer hulle in konflik is. Vertroue is belangrik en verdraagsaamheid betrek 'n minimale vlak van vertroue. Omarming vra dat aksie moet plaasvind. Omarming is 'n manier van uitdrukking om jouself vir ander te gee en ook die ander te verwelkom. God wil baie meer vir sy mense hê as om 'n ongelukkige lewe te leef. God geniet ons en wil gemeenskap met ons hê. Dit kan dus as een van die redes gesien word hoekom dit belangrik is dat Christene mekaar moet omarm wanneer hulle verskille het, sodat die verskille nie geskille word nie. Wanneer omarming en verdraagsaamheid vereis word, in situasies waar mense verskil, speel versoening 'n belangrike rol. Kommunikasie is belangrik in die proses van versoening. Versoening is ook belangrik omdat dit die verhouding tussen God en mens herstel.
Description
Assignment (MDiv)--University of Stellenbosch, 2007.
Keywords
God -- Will, Baptism, Religious tolerance, Reconciliation -- Religious aspects -- Christianity, Theses -- Theology, Dissertations -- Theology
Citation