Can the UN SMART Programme be Smarter? : an analysis of learning outcomes

Human, Christina (2009-12)

Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2009.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: This paper analyses the UN Senior Mission Administration and Resource Training (SMART) programme, a training course which was created to improve the management of UN peacekeeping mission resources and support functions and to improve the performance of managers in the UN Department of Field Support and Department of Peacekeeping. The history of the SMART programme and the context in whic h it was created is provided before evaluating the programme against current training and learning theory literature. The paper also examines the current and potential capacity of SMART to facilitate triple loop learning, or innovation, through the inclus ion of futures studies concepts, such as scenario-building, change and strategy management in the programme. Lastly, the study recommends that SMART learners be equipped with these futures-orientated planning tools to improve their work performance, facilitate triple loop learning and thus improve the overall organisational performance of the Department of Field Support.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie navorsingsprojek analiseer die Verenigde Nasies (VN) se SMART Program (Administrasie en Hulpbron Opleidingsprogram), wat ontwikkel is om die bestuur van hulpbronne en ondersteuningsfunksies in VN Vredesmissies asook die werkverrigting van bestuurders in die VN se Departement van Veldondersteuning en Departement Vredesinstandhouding te verbeter. 'n Historiese oorsig van die SMART program asook die konteks waarin die program ontwikkel is, word eers verskaf, voordat 'n literatuurstudie gedoen word van die huidige opleidings- en leerteorië. Die studie ondersoek verder die huidige vermoë van die SMART program om trippelring-leervermoë (of innovasie) te ontwikkel deur die insluiting van toekomsstudiekonsepte soos senario-ontwikkeling en veranderings- en strategiebestuur. Ten slotte word voorgestel dat deelnemers aan die program met toekomsgeörienteerde beplanningsgereedskap toegerus word om hulle met die uitvoering van hulle take te help en trippelring-leerontwikkeling te bewerkstellig, en sodoende die oorkoepelende organisatoriese werkverrigting in die Departement van Veldondersteuning te verbeter.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/18182
This item appears in the following collections: