Still burning : exploring the intersection of pentecostal and reformed understandings of baptism in the Holy Spirit

LeSieur, Simon P. (2006-12)

Assignment (M. Div.)--University of Stellenbosch, 2006.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: I argue within the following pages for a synthesis of the contemporary Charismatic and Reformed positions on baptism in the Holy Spirit. I begin by surveying the Pre-Pentecost expectations of the Spirit’s outpouring and then unfold both the Charismatic and the Reformed views concerning Spirit baptism. In a final chapter, I propose a combined approach to Spirit baptism – spectacular everydayness - that takes seriously the Charismatic emphasis on the Spirit’s role of power as well as the centrality of community that forms the backbone of Reformed pneumatology.

AFRIKAANSE OPSOMMING: In die volgende dokument argumenteer ek vir ‘n sintese van die kontemporêre Charismatiese en Gereformeerde standpunte oor die doop met die Heilige Gees. Ek begin deur die voor-Pinkster verwagtinge van die uitstorting van die Gees te ondersoek, en daarna fokus ek op sowel die Charismatiese en die Gereformeerde beskouings van doop met die Gees. In ‘n finale hoofstuk stel ek ‘n gekombineerde benadering tot doop in die Gees voor – spectacular everydayness – wat die Charismatiese klem op die Gees se rol van krag, sowel as die sentraliteit van gemeenskap wat die ruggraat van Gereformeerde pneumatologie vorm, ernstig opneem.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/17452
This item appears in the following collections: