Meyer, Desmond Jacobus
(Stellenbosch : University of Stellenbosch, 2009-12)
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die globale en plaaslike veranderende konteks van die kerk en die vermindering in die invloed van die kerk in die samelewing, noodsaak die kerk tot eerlike selfondersoek. Dit is vir die kerk belangrik ...