A characterization of beam shaping devices and a tunable Raman laser

Du Plessis, Anton (Stellenbosch : University of Stellenbosch, 2003-04)

Thesis (MSc)--University of Stellenbosch, 2003.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: The efficient manipulation of various nonlinear optical processes frequently requires the shaping of the laser beams used for these processes. Three beam shaping techniques were investigated in this thesis. The focussing of Gaussian laser beams was investigated analytically, in order to efficiently manipulate the focussed beam characteristics. The beam-shaping characteristics of a diffractive optical element (DOE) was investigated numerically, which illustrates the beamshaping capability of the DOE, and identifies the critical parameters in experimental situations. The use of a waveguide as beam shaping device was investigated analytically and experimentally, and characterized for use with the available tunable laser sources. A Raman laser, or Raman shifter, employs stimulated vibrational Raman scattering to generate laser radiation at shifted frequencies. The waveguide was successfully applied as a beam shaping device in the Raman laser system, for optimisation of the process. The Raman laser system was investigated experimentally and characterized for use with the available tunable laser sources. The successful generation of laser radiation at shifted frequencies illustrates the usefulness of the system for generating tunable red-shifted frequencies. The results of this work allow the simple and efficient application of the Raman laser to generate laser radiation at shifted frequencies, in particular tunable infrared laser radiation which is desirable for molecular spectroscopy.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Nie-liniêre optiese prosesse kan meer effektief benut word deur die vervorming van die laserbundels wat gebruik word in die prosesse. In hierdie tesis word drie laserbundel-vervormings tegnieke ondersoek. Die fokussering van Gaussiese laserbundels word analities ondersoek, om die gefokusseerde bundel se eienskappe effektief te manipuleer. Die bundel-vervormings eienskappe van ’n diffraktiewe optiese element word numeries ondersoek, wat die effektiwiteit van die bundelvervorming en die sensitiewe parameters in die sisteem uitwys. Die gebruik van ’n golfgeleier as ’n bundel-vervormings tegniek word ook analities en eksperimenteel ondersoek, en gekarakteriseer vir gebruik met die gegewe golflengte-verstelbare laser sisteme. ’n Raman laser, wat gestimuleerde vibrasionele Raman verstrooiing gebruik om laser lig te genereer by Stokes-verskuifde frekwensies, word ondersoek. Die golfgeleier word effektief gebruik as ’n bundel-vervormings tegniek in die Raman laser, om die bogenoemde nie-liniêre proses te optimeer. Die Raman laser was eksperimenteel ondersoek en gekarakteriseer vir gebruik met die gegewe golflengte-verstelbare lasers. Laser lig by verskuifde golflengtes is suksesvol gegenereer, wat die bruikbaarheid van die sisteem illustreer. Van belang is spesifiek verstelbare infrarooi laser lig, wat gebruik kan word in die laser-spektroskopie van molekules. Die resultate van hierdie werk lei tot die eenvoudige en effektiewe gebruik van die Raman laser, om langer golflengtes in die infrarooi gebied te genereer met ’n gegewe laser in die sigbare gebied.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/16313
This item appears in the following collections: