Independent formant and pitch control applied to singing voice

Calitz, Wietsche Roets (Stellenbosch : University of Stellenbosch, 2004-12)

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: A singing voice can be manipulated artificially by means of a digital computer for the purposes of creating new melodies or to correct existing ones. When the fundamental frequency of an audio signal that represents a human voice is changed by simple algorithms, the formants of the voice tend to move to new frequency locations, making it sound unnatural. The main purpose is to design a technique by which the pitch and formants of a singing voice can be controlled independently.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Onafhanklike formant- en toonhoogte beheer toegepas op ’n sangstem: ’n Sangstem kan deur ’n digitale rekenaar gemanipuleer word om nuwe melodie¨e te skep, of om bestaandes te verbeter. Wanneer die fundamentele frekwensie van ’n klanksein (wat ’n menslike stem voorstel) deur ’n eenvoudige algoritme verander word, skuif die oorspronklike formante na nuwe frekwensie gebiede. Dit veroorsaak dat die resultaat onnatuurlik klink. Die hoof oogmerk is om ’n tegniek te ontwerp wat die toonhoogte en die formante van ’n sangstem apart kan beheer.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/16267
This item appears in the following collections: