Kies altyd die ervaring

Matthee, Amanda (Stellenbosch : University of Stellenbosch Business School, 2010-04)

Article

Geoktrooieerde rekenmeester Gugu Dingaan, wat uit ’n lang lyn van sterk vroue kom, het in 2009 die Bestuursontwikkelingsprogram by USB Bestuursontwikkeling (USB-BO) gedoen “om in ’n holistiese individu te ontwikkel”. AMANDA MATTHEE het met haar gesels.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/16097
This item appears in the following collections: