Abstract:
Wanneer jy op die snykant
van jou bedryf is moet jy lang,
ongemaklike ure werk en nagte
alleen in hotelkamers voor jou
skootrekenaar omsit. Maar só ’n
leefstyl is nie vir almal nie. Baie
besigheidsmense besluit om eerder
iewers op ’n kleiner dorp te gaan
afsaal. Toast Coetzer gesels met
mense wat elkeen van hierdie
paadjies gestap het, en ook
met ’n paar wat'n voet in elke wêreld hou.