The design of a single rotor axial flow fan for a cooling tower application

Date
1994-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : University of Stellenbosch
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: A design methodology for low pressure rise, rotor only, ducted axial flow fans is formulated, implemented and validated using the operating point specifications of a 1/6th scale model fan as a reference. Two experimental fans are designed by means of the design procedure and tested in accordance with British Standards 848, Type A. The design procedure makes use of the simple radial equilibrium equations, embodied in a suite of computer programs. The experimental fans have the same hub-tip ratio and vortex distribution, but differ in the profile section used. The first design utilises the well known Clark-Y aerofoil profile whilst the second takes advantage of the high lift characteristics of the more modern NASA LS series. The characteristics of the two designs are measured over the entire operating envelope and compared to the reference fan from which the utility and accuracy of the design procedure is assessed. The performance of the experimental fans compares well with both the reference fan as well as the design intent.
AFRIKAANSE OPSOMMING: 'n Ontwerpmetode vir lae drukstyging, enkel rotor aksiaal waaiers is geformuleer, toegepas en bevestig deur gebruik te maak van die ontwerppunt spesifikasies van 'n 1/6 skaal verwysingswaaier. Twee eksperimentele waaiers is ontwerp deur middel van die ontwerpmetode en getoets volgens die BS 848, Type A kode. Die ontwerpmetode maak gebruik van die eenvoudig radiale ewewigsvergelykings en 'n stel rekenaarprogramme. Die twee eksperimentele waaiers het dieselfde naaf-huls verhouding en werwel verdeling, maar verskil daarin dat verskillende vleuelprofiele gebruik is vir elkeen van die twee waaiers. Die eerste ontwerp maak gebruik van die bekende Clark-Y profiel terwyl die tweede die moderne NASA LS profiel gebruik. Die karakteristieke van die twee eksperimentele waaiers is gemeet oor die hele werkbereik en vergelyk met die verwysings waaier waardeur die geldigheid en akkuraatheid van die ontwerpmetode bepaal is. Die werkverigting van die eksperimentele waaiers vergelyk goed met die verwysingswaaier en bevredig die ontwerpsdoelwitte.
Description
Thesis (MEng (Mechanical Engineering))--University of Stellenbosch, 1994.
Keywords
Dissertations -- Mechanical engineering, Theses -- Mechanical engineering, Fans (Machinery) -- Design and construction -- Data processing, Cooling towers -- Data processing
Citation