Development of a project plan to enhance the import process for Clear Blue International

Peters, Marc (2008-12)

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2008.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: Clear Blue International (pty) Ltd (CBI) is a swimming pool construction company that is in need of a high performance swimming pool pump in order to offer a competitive tender for the construction of an intricate swimming pool at a prestigious resort. There is one supplier of this particular pump in South Africa and due to their sole distributorship and the pump's technical specifications, it is sold at a very expensive price. The result being that CBI can't offer a competitive tender by this means, instead they need to source the pump from another source at a lower price. It was decided to develop a project plan to facilitate the importation process, which is the outcome of this study. A thorough analysis of project management is conducted and incorporated into the importation process. The study takes into consideration the intricacy of the importation process and how this can be facilitated by project management that will lead to success for CBI. CBI recognises that in order to stand out in a highly competitive industry they need to re-invent themselves by new and innovative means in order to stand out from the rest. Project management has proven to be the means by which they can add value to their corporate image. This study provides a useful template that can be of benefit to other importers that wish to use project management and it can be adjusted accordingly to a particular commodity and importers requirements.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Clear Blue International (Edms) Bpk (CBI) is 'n swembad konstruksie-maatskappy. Hulle benodig 'n hoe verrigting pomp met die oog op 'n mededingende tender vir die bou van 'n ingewikkelde swembad-konstruksie by 'n toonaangewende oord. Daar is huidiglik net een verskaffer van hierdie spesifieke pomp in Suid-Afrika en vanwee hulle alleen-verspreiding, plus die pomp se spesifieke tegniese spesifikasies, word dit teen 'n baie hoe prys verkoop. CBI kan tans nie 'n mededingende tender verskaf nie en wil daarom die pomp eers teen 'n laer prys vanuit 'n ander oord bekom. Die besluit was dus om 'n projek-plan te inisieer om die invoer-proses te vergemaklik, wat die resultaat van hierdie studie is. 'n Deeglike analise van projek bestuur is aangevoer en by die invoer-proses geinkorporeer. Hierdie studie neem ook die ingewikkeldheid van die invoer-proses in ag en hoe projek bestuur dit kan vergemaklik en sodoende kan bydra tot die sukses vir CBI. CBI besef dat, om uit te staan in 'n hoogs mededingende industrie, hulle hulself moet vernuwe op 'n innoverende wyse. Projek bestuur is bewys as die metode waarby hulle hul korporatiewe beeld kan verhoog. Die studie verskaf 'n waardevolle profielvorm waarby ander invoerders wat projek bestuur wil implementeer, ook kan baat vind. Dit kan aangepas word volgens spesifieke handelsartikels en invoer-voorskrifte.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/14910
This item appears in the following collections: