Palliative care workers’ stories of workplace literacy acquisition during a time of crisis

Date
2021-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The Covid-19 crisis brought about a need for competent frontline healthcare workers the world over. These workers are not limited to the healthcare professionals who delivered care in emergency rooms and intensive care units; palliative care workers were also called upon to care for patients with Covid-19, as well as those with chronic diseases who were at risk. There is a dearth of research on how this group of healthcare professionals acquire the necessary workplace literacy skills to function effectively in a time of crisis. This research explored the stories told by palliative care workers as well as the literacies needed, developed and acquired to enable them to treat patients with life-threatening and chronic diseases during a crisis. They were often required to do work that was beyond the scope of any training they had received previously. A narrative approach was used to explore what the storied accounts of this small group of palliative care workers in South Africa told about the workplace literacies that were gained during a crisis such as the Covid-19 pandemic. The study investigated the workplace literacies that the four participants acquired and also took the factors that helped or hindered this acquisition into account. The transformative learning journeys of these professionals were explored to determine how and whether disorienting dilemmas played a role in their literacy acquisition. Transformative learning theory as a lens was used to explain the ways in which the participants in this study obtained knowledge and skills during the Covid-19 pandemic. This thesis concludes with a combined discussion of the findings, and the answers to the research questions are discussed. An outline of the limitations, insights and relevance, as well as implications for the training of palliative care workers in times of a crisis is provided. In this way, the research contributes to understanding of the development of workplace literacy as a key lifelong learning concern for healthcare and particularly palliative care professionals.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die Covid-19 krisis het ’n wereldwye behoefte aan bevoegde voorste linie gesondheidswerkers meegebring. Hierdie werkers is nie beperk tot gesondheidswerkers in die intensiewesorg- en nooddiens-eenhede nie; palliatiewesorg-werkers moes ook na pasiente met Covid-19 asook pasiente met kroniese siektes wat ook as hoerisikogevalle beskou is, omsien. Daar is ’n gebrek aan navorsing oor hoe hierdie groep gesondheidswerkers die nodige werksplekgeletterheidsvaardighede verwerf het om doeltreffend in ʼn tyd van krisis te funksioneer. Hierdie navorsing het die stories van palliatiewesorg-werkers ondersoek, asook die geletterdhede wat benodig is, ontwikkel het en deur hulle aangeleer is om hulle in staat te stel om pasiente met lewensgevaarlike en kroniese siektes gedurende ʼn krisis te behandel. Daar is dikwels van hulle verwag om werk te verrig buite die omvang van enige opleiding wat hulle voorheen ontvang het. ’n Narratiewe benadering is gevolg om die stories van hierdie klein groepie palliatiewesorg-werkers in Suid-Afrika te ondersoek met betrekking tot werksplekgeletterdhede wat gedurende ’n krisis soos die Covid-19-pandemie verwerf is. Die studie het die werksplekgeletterdhede wat die vier deelnemers opgedoen het ondersoek, en het ook die faktore wat die aanleer van hierdie vaardighede bevorder of verhinder het in berekening gebring. Die transformatiewe leerproses van hierdie gesondheidwerkers is ondersoek om vas te stel indien en hoe disorienterende dilemmas ’n rol gespeel het in die aanleer van hul geletterdheid. Transformatiewe leerteorie is as ’n lens gebruik om die wyse waarop die deelnemers van dié studie kennis en vaardighede gedurende die Covid-19-pandemie opgedoen het, te verduidelik. Die tesis sluit af met ’n gekombineerde bespreking van die bevindinge, en die antwoorde op die navorsingsvrae word bespreek. ’n Uiteensetting van die beperkings, insigte en toepaslikheid asook die implikasies vir die opleiding van palliatiewesorg-werkers in krisistye word verskaf. Sodoende dra die navorsing by tot begrip van die ontwikkeling van werksplekgeletterdheid as belangrik vir lewenslange leer in gesondheidsorg, en spesifiek met betrekking tot professionele palliatiewesorg-werkers.
Description
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2021.
Keywords
Continuing education, Palliative treatment, Covid-19 (Disease), Workplace literacy, Terminal care, Transformative learning, Social work with the terminally ill, UCTD
Citation