Weder, Ilse Hedwig
(Stellenbosch : Stellenbosch University, 1938-11)
VOORWOORD: In hierdie verhandleing het ek my dit ten doel gestel om die Geskiedenis van die Opvoeding van Meisies in Suid-Afrika te probeer weer. Daar egter die Kaapprovinsie die voorbeeld vir die opvoeding van meisies ...