Van Aardt, Stephanus Petrus
(Stellenbosch : University of Stellenbosch, 2009-12)
AFRIKAANSE OPSOMMING: In hierdie verhandeling word die briewe, wat Uys Krige tydens sy verblyf in Frankryk en Spanje tussen die jare 1931 en 1935 aan sy gesin en vriende geskryf het, in ’n geredigeerde vorm uitgegee, terwyl ...