Badenhorst, Frans Hendrik
(Stellenbosch : Stellenbosch University, 1986-03)
INLEIDING: Gehoorgestremdheid impliseer 'n drieledige verlies - nie net die
verlies van gehoor nie, maar as gevolg daarvan ook die van spraak
en taal. Gehoorgestremdheid het 'n ernstige uitwerking op die
intellektuele ...