Aldrich, Catrina
(Stellenbosch : University of Stellenbosch, 2010-12)
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie ondersoek die wyse waarop die ruimtebeelding in Joe Speedboot deur Tommy Wieringa in wisselwerking tree met die identiteitsontwikkeling in die roman. Aan die hand van teoretisering deur ...