• Die musieklewe van Stellenbosch 1679 tot 1950 

      Van Blerk, Benita Elizabeth (Stellenbosch : Stellenbosch University, 1986)
      AFRIKAANSE OPSOMMING: Die motivering vir die ondersoek na die musiekaktiwiteite op Stellenbosch vanaf die stigting van die dorp in 1679 tot die eerste helfte van die twintigste eeu was hoofsaaklik geleë in n persoonlike ...