ITEM VIEW

Herinnering & verlange : gesprekke oor mag, geskiedenis en die Bybel

dc.contributor.authorJonker, Louis C.en_ZA
dc.date.accessioned2020-05-19T07:14:03Z
dc.date.available2020-05-19T07:14:03Z
dc.date.issued2019
dc.identifier.citationJonker, L. C. 2019. Herinnering & verlange : gesprekke oor mag, geskiedenis en die Bybel. Stellenbosch: AFRICAN SUN MeDIA, doi:10.18820/9781928314530.
dc.identifier.isbn978-1-928314-52-3 (print)
dc.identifier.isbn978-1-928314-53-0 (online)
dc.identifier.otherdoi:10.18820/9781928314530
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/108573
dc.descriptionCITATION: Jonker, L. C. 2019. Herinnering & verlange : gesprekke oor mag, geskiedenis en die Bybel. Stellenbosch: AFRICAN SUN MeDIA, doi:10.18820/9781928314530.
dc.descriptionThe original publication is available at https://africansunmedia.store.it.si/za
dc.description.abstract‘n Nostalgiese reis styg uit die pen van prof. Louis C. Jonker oor sy eie herinnering aan en verlange na die leermeesters wat hom help vorm het, sy eie ontwaking as bybelwetenskaplike, en sy bediening in die NG kerk. Hy verken ook sy innerlike stryd in hierdie verskillende tydperke. Die uitvloeisel hiervan is ‘n mengsel van historiese novelle, biografie, persoonlike memoires en die akademiese skryfsels van prof. Ferdinand Deist, Biskop John Colenso, prof. Johannes du Plessis en ook dié van Jonker. Die vertellings – wat soms aan speelse fantasie grens – word in die boek afgewissel met toegeligte uittreksels uit vakliteratuur deur, en oor, die vier gespreksgenote. Uiteindelik lewer Jonker hiermee belangrike kommentaar oor die huidige stand van Bybelinterpretasie in Suid-Afrika.en_ZA
dc.description.tableofcontents'n Bottel Rust-in-Vrede -- Verskillende stemme oor Bybeluitleg in Suid-Afrika -- Die Biskop -- Literatuur van/oor Biskop John William Colenso -- Die Professor -- Literatuur van/oor Prof. Johannes du Plessis -- Ontworsteling -- Literatuur van/oor Prof. Ferdinand Deist -- Die Nuwe Suid-Afrika breek aan -- Literatuur vanuit die Nuwe Suid-Afrika -- Te vroeg gestorwenes...en langslewendes.
dc.description.urihttps://africansunmedia.store.it.si/za/book/herinnering-verlange-gesprekke-oor-mag-geskiedenis-en-die-bybel/548418
dc.format.extent167 pages
dc.language.isoafen_ZA
dc.publisherAFRICAN SUN MeDIA
dc.subjectPower (Christian theology)en_ZA
dc.subjectBible. Old Testament -- Criticism, interpretation, etcen_ZA
dc.subjectBible -- Criticism, interpretation, etc. -- Historyen_ZA
dc.titleHerinnering & verlange : gesprekke oor mag, geskiedenis en die Bybelaf_ZA
dc.typeBooken_ZA
dc.description.versionPublisher's version
dc.rights.holderAFRICAN SUN MeDIA
dc.rights.holderAuthor retains copyright


Files in this item

Thumbnail
Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

ITEM VIEW