Russel Botman : 'n huldeblyk, 1953-2014

Date
2017
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
SUN MeDIA
Abstract
Hierdie herdenkingsbundel vertel die verhaal van wyle Russel Hayman Botman wat skielik oorlede is aan die begin van sy tweede termyn as Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch. Botman se verhaal vanaf sy vroegste kinderjare tot sy laaste dag as rektor word vertel. Huldeblyke en herdenkingsbundels kan uiteraard nooit uitgeput raak nie. Dit vertel ’n kleurryke verhaal uit bepaalde oogpunte. Nogtans dien dit as uitnodiging, inspirasie en aansporing vir ander wat ’n verbintenis met Botman het om ook hulle stories oor hom te vertel.
Description
CITATION: Grundlingh, A. M., Landman, R. & Koopman, N. (eds.) 2017. Russel Botman : 'n huldeblyk, 1953-2014. Stellenbosch: SUN MeDIA, doi:10.18820/9781928314264.
The original publication is available at https://africansunmedia.store.it.si/za
Keywords
Botman, H. Russel, Stellenbosch University -- Presidents -- Biography, Religious leaders -- South Africa -- Biography, College presidents -- South Africa -- Biography, Education, Higher -- South Africa
Citation
Grundlingh, A. M., Landman, R. & Koopman, N. (eds.) 2017. Russel Botman : 'n huldeblyk, 1953-2014. Stellenbosch: SUN MeDIA, doi:10.18820/9781928314264.
Collections