Experiences of frontline nurses about the enayatak nursing model of care implemented in a public health care facility in the emirate of Abu Dhabi, United Arab Emirates

Date
2020-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY : In the United Arab Emirates (UAE), the healthcare system is challenged by a workforce and population diverse in culture, background and education. In 2016 a public-sector healthcare organization in the UAE, implemented the Enayatak Nursing Model of Care across its hospitals to generate a unified approach to nursing delivery. Since the implementation of the Enayatak Nursing Model of Care, their has been no research about this model. The aim of this research study was to explore and describe the experiences of frontline nurses about the Enayatak Nursing Model of Care. The researcher utilized an exploratory-descriptive qualitative study design. The study setting was a public sector hospital of Abu Dhabi in the UAE and the study population was frontline registered nurses. Purposeful sampling was utilized to identify study participants to take part in semi-structured interviews to collect data. The study met all ethical principles of research. The trustworthiness of the study was addressed by member checking, the use of a fieldworker, reflexivity, bracketing and providing elaborate detail of the steps and emergent details of the study. The themes that emerged from the study were: drivers of implementation, strategies, perceived benefits, leadership support, challenges and sustainability. It was evident from participant responses that the mandated strategies of the model need flexibility depending on the practice environment. There were variances in reports from participants around leadership support and integration, and sustainment of the model in the staff’s daily practice. There was an overall agreement from the participants that the implementation of the Enayatak Model of Care was a large-scale project that was transformational with regard to patient care and staff experiences and directed and unified their nursing practice. Change management, total quality improvement theory, individual and collective leadership support are critical requirements for the implementation of a model of care. This study could benefit and provide guidance for hospital group leaders interested in developing a Nursing Model of Care for their hospitals.
AFRIKAANSE OPSOMMING : In die Verenigde Arabiese Emirate (VAE) is ‘n arbeidsmag en ‘n bevolking met ‘n uiteenlopende kultuur, agtergrond en opvoeding ‘n uitdaging vir die gesondheidstelsel. In 2016 het ‘n staatsektor vir die organisaie van die gesondheidsorg in die VAE, die Enayatak Verpleegsorgmodel dwarsoor sy hospitale geïmplementeer om ‘n verenigde benadering te genereer wat tot voordeel sou wees van verpleegsorg. Sedert die implementering van die Enayatak Verpleegsorgmodel is daar geen navorsing gedoen oor hierdie model nie. Die doel van hierdie navorsingstudie is om die ervaringe van die voorste linie van verpleegsters in verband met die Enayatak Verpleegsorgmodel te ondersoek en beskryf. Die navorser het ‘n beskrywende, kwalitatiewe ontwerp vir die ondersoek van die studie geïmplementeer. Die plekbepaling vir die studie is ‘n staatshospitaal in Abu Dhabi in die VAE en die studiebevolking is voorste linie geregistreerde verpleegsters. ‘n Doelgerigte steekproefneming is gedoen om die deelnemers vir die studie te identifiseer vir deelname aan semi-gestruktureerde onderhoude vir die insameling van data. Al die etiese beginsels vir navorsing is in die studie toegepas. Die geloofwaardigheid van die studie is aangespreek deur lede-kontrolering, die gebruik van ‘n veldwerker, reflektiwiteit, afbakening en verskaffing van uitgebreide detail van die stappe en voortkomende inligting van die studie. Die temas wat hieruit voortgespruit het, is: aandrywers van die implementering, strategieë, gepersipieerde voordele, leierskapondersteuning, uitdagings en volhoubaarheid. Dit is merkbaar vanuit deelnemerresponse dat die beopdragte strategieë van die model buigsaamheid benodig, afhangende van die omgewingspraktyk. Daar is meningsverskille in verslae van die deelnemers rondom leierskapondersteuning, integrasie en volhoubaarheid van die model in die personeel se daaglikse praktyk. Daar is ‘n algemene ooreenstemming onder die deelnemers dat die implementering van die Enayatak Verpleegsorgmodel ‘n grootskaalse projek is wat transformasioneel is ten opsigte van pasiëntsorg en personeelervaring, en dat dit rigtinggewend en samebindend vir hul verpleegpraktyk is. Bestuur van verandering, totale kwaliteit gegrond op verbeteringsteorie, individuele en kollektiewe leierskapondersteuning, is kritieke vereistes vir die implementering van ‘n verpleegsorgmodel. Hierdie studie kan voordelig wees en leiding verskaf aan leiers van hospitaalgroepe wat belangstel in die ontwikkeling van ‘n verpleegsorgmodel vir gesondheidversorging by hospitale.
Description
Thesis (MNur)--Stellenbosch University, 2020.
Keywords
Nursing care plans -- Abū Ẓaby (United Arab Emirates), Nurses -- Attitudes -- Abū Ẓaby (United Arab Emirates), Public hospitals -- Abū Ẓaby (United Arab Emirates), UCTD
Citation