Leadership approaches related to complex global risks : a literature study

Date
2019-04
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY : An increasingly globalised world presents countries such as South Africa with tremendous challenges and opportunities. Increasing interconnections between the economic, environmental, technological, and geopolitical realms call for a leadership approach that is capable of meeting the demands of such complex global systems. For many decades, the study of leadership has placed an emphasis on the role of the individual leader in dealing with challenges. The development of leadership research has also witnessed a shift from traditional Great Man (Carlyle, 1993:2) theories to approaches that go beyond the scope of an individual leader to incorporate those being led and others within their respective institutions. Although only recently emerging, there is a growing literature on leadership that takes into consideration the system in which leadership operates and revaluates the positions and roles in which leaders find themselves in modern times. The World Economic Forum (WEF) publishes an annual Global Risk Report (GRR) that identifies major risks that reside within the increasingly interconnected global society and the subsequent complexity that arises from these systems. For South Africa, the response to such risks can be found in the National Development Plan (NDP) which aims to address the most pressing issues facing the country by considering its economic, political, social, environmental and technological realms. An analysis of both of these papers strongly calls for an appropriate model of leadership that is adaptable to interconnected, fast-paced and complex global and national systems. Complex adaptive leadership, and more specifically learning leadership, provides a fitting approach that eases the pressure off individual leaders by reconsidering their roles from providing all the answers to asking the right questions and from playing a directive role to becoming key facilitators in a larger system.
AFRIKAANSE OPSOMMING : ’n Toenemend geglobaliseerde wêreld konfronteer lande soos Suid-Afrika met ongelooflike uitdagings en moontlikhede. ’n Toename in verbindings tussen ekonomies, omgewings-, tegnologiese en geografiese gebiede verg ’n aanpasbare leierskap wat in staat is om aan die eise van sodanige globale stelsels te voldoen. Die studie van leierskap het vir vele dekades die klem op die rol van die individuele leier om uitdagings die hoof te bied, geplaas. Die ontwikkeling van leierskapnavorssing het ook ’n skuif van Great Man-teorieë (Carlyle, 1993:2) na benaderings wat verder as die omvang van die individuele leier gaan om dié wat gelei word en ander in hul onderskeie organisasies in te sluit. Alhoewel dit eers onlangs na vore gekom het, is daar ’n groeiende literatuur oor leierskap wat die stelsel waarin leierskap funksioneer in ag neem en die posisies en rolle waarin leiers hulself in die moderne era bevind, herevalueer. Die Wêreld Ekonomiese Forum (WEF) publiseer ’n jaarlikse Global Risiko Verslag (GRV) wat die hoofrisiko’s wat in die toenemend verbonde globale gemeenskap en die gepaardgaande kompleksiteit wat vanuit hierdie stelsel voortspruit, voorkom. Suid-Afrika se reaksie op hierdie risiko’s kan in die Nasionale Ontwikkelingsplan (NOP) wat poog om die mees dringende sake wat die land in die gesig staar, aan te spreek deur ekonomies, politieke, sosiale, omgewings- en tegnologiese gebiede in ag te neem, bespeur word. ’n Analise van beide hierdie dokumente verg ’n toepaslike leieskapsmodel wat by verbonde, vinnige en komplekse globale en nasionale stelsels kan aanpas. Komplekse aanpasbare leierskap, en meer spesifiek leerleierskap, verskaf ’n gepaste benadering wat die druk van individuele leiers af wegneem deur hul rolle as verskaffers van alle antwoorde na die vra van die regte vrae en van ’n rigtinggewende rol na sleutelfasiliteerders in ’n groter stelsel in heroënskou te neem.
Description
Thesis (MPA)--Stellenbosch University, 2019.
Keywords
Leadership -- Strategic aspects, Leadership -- Social aspects, Risk -- Economic aspects, Strategic planning, UCTD
Citation