Die ontwikkeling van ʼn gestruktureerde indiensontwikkelings- program vir opvoedkundige tolke aan die Universiteit Stellenbosch

Date
2017
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch University, Department of General Linguistics
Abstract
Inleiding: Sedert die vroeë 2000’s is daar toenemend gebruik gemaak van opvoedkundige tolking by tersiêre instellings in Suid-Afrika en die waarde daarvan spesifiek by die Universiteit Stellenbosch (US) is ook ondersoek (Clausen 2011; Brewis 2013; Booysen 2015). In 2011 het die US ’n loodsprojek in die Fakulteit Ingenieurswese van stapel gestuur. Onder die leiding van prof Leon de Stadler is daar aanvanklik ’n samewerkingsooreenkoms met Noordwes-Universiteit aangegaan en dit is uit hierdie ooreenkoms wat die US se Tolkdiens – onder die vaandel van die Taalsentrum – gegroei en ontwikkel het. Prof De Stadler se visie en leiding het gehelp om opvoedkundige tolking een van die US se beste antwoorde op die vraagstukke rondom meertaligheid in hoër onderwys te maak, aangesien hy reeds van vroeg af die geleenthede wat tolking bied herken het en ’n integrale rol gespeel het in die permanente vestiging daarvan.
Description
CITATION: Van Wyk, J. 2017. Die ontwikkeling van ʼn gestruktureerde indiensontwikkelings- program vir opvoedkundige tolke aan die Universiteit Stellenbosch. Stellenbosch Papers in Linguistics Plus, 53:224-226, doi:10.5842/53-0-746.
The original publication is available at http://spilplus.journals.ac.za/
Keywords
Translators, Interpreting and translating, Translators -- Stellenbosch University, Interpreting and translating -- Assessment, Multilingual education
Citation
Van Wyk, J. 2017. Die ontwikkeling van ʼn gestruktureerde indiensontwikkelings- program vir opvoedkundige tolke aan die Universiteit Stellenbosch. Stellenbosch Papers in Linguistics Plus, 53:224-226, doi:10.5842/53-0-746