An evaluation of HIV/AIDS management training conducted to school management teams in the Free State Department of Education - Lejweleputswa district

Stephen, Kgotso Eric (2009-12)

Thesis (MPhil (Industrial Psychology))--University of Stellenbosch, 2009.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: One of the strategic goals of the Free State Department of Education is to deal effectively and purposefully with the HIV/AIDS pandemic in and through the education system. The HIV/AIDS Management Training conducted amongst School Management Teams between 2007 and 2008 is one of the initiatives meant to realize the goal to deal effectively and purposefully with the HIV/AIDS pandemic. The purpose of this study was to evaluate the nature and impact of HIV/AIDS Management training in terms of the transference of knowledge and skills in the workplace. The Brinkerhoff Success Case Method was followed and 45 participants were used to conduct a survey, followed by seven interviews with five participants thought to have successfully applied the proximal outcomes of the training and two participants thought to have not successfully applied the intended outcomes of the training programme. From the data it became apparent that although some schools showed minimal application of the outcomes, there is evidence of success cases of maximum application of knowledge and skills acquired by some School Management Teams. The study therefore sheds light into those success cases for other schools to learn from, while on the other hand focus is also put on factors which led to progress being hindered. Finally this study suggests recommendations leading to successful application of the proximal outcomes as intended.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Een van die strategiese doelwitte van die Vrystaatse Departement van Onderwys is om effektief en doelgerig die MIV/VIGS pandemie aan te spreek in en deur middel van die onderwysstelsel. Die MIV/VIGS bestuursopleidingprogram is aangebied vir skoolbestuurspanne tussen 2007 en 2008 en is een van die inisiatiewe wat bedoel is om hierdie doelwit te behaal. Die doel van hierdie studie was om die aard en impak van die MIV/VIGS bestuursopleidingsprogram te evalueer in terme van die oordrag van kennis en vaardighede terug na die skole. Die Brinkerhoff “success case” metode is gebruik om die program te evalueer en 45 mense wat die opleiding ondergaan het, het deelgeneem aan die eerste fase van die evaluasie. Dit is gevolg deur sewe onderhoude met mense wat die opleidingsuitkomstes suksesvol toegepas het in hulle skole, en twee deelnemers wat nie suksesvol was daarmee nie. Uit die resultate blyk dit dat hoewel sommige skole baie min van die uitkomstes toegepas het, is daar bewyse van gevalle waar sukses behaal is dws waar die kennis en vaardighede wat verkry is deur die skoolbestuurspanne toegepas is in hulle skole. Die studie het lig gewerp op hierdie suksesvolle skole en kan gerbuik word om daaruit te leer. Aan die ander kant, is daar ook gefokus op die faktore wat gelei het tot die situasie waar toepassing van die kennis en vaardighede verhinder was. Ten slotte maak hierdie studie aanbevelings wat kan lei tot die suksesvolle toepassing van die proksimale uitkomste van die program, soos wat dit bedoel is in die toekoms.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/1051
This item appears in the following collections: