Stock market participation in the European Union

Date
2018-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY : Understanding why most people shy away from stock market participation, both on individual and country level, is very important. Stock market participation explains consumption smoothing and this in turn can have a significant effect on household welfare. Literature has shown that welfare loss from withholding to invest in the stock market can be substantial. Furthermore, it has been estimated that limited stock market participation influences the distribution of wealth and wealth effects on consumption. A well-known phenomenon known as the stock market participation puzzle stems from the significance that most people do not invest in stocks despite the remarkable risk premium and gains from diversification involved. In this research, stock market articipation both on household- and country-level are investigated for most countries in the European Union. This is done by using the Household Finance and Consumption Survey (HFCS). Influencing factors such as behavioural aspects and household characteristics are investigated. This adds to the growing literature on stock market participation especially in the field of behavioural and household finance. In this research a wide range of variables are considered in order to try and explain the stock market participation puzzle. This takes most prior literature, that only focus on one determining factor, a step further.
AFRIKAANSE OPSOMMING : Dit is baie belangrik om te verstaan hoekom sekere mense kies om nie in die aandele mark te belê nie, aangesien dit op ’n individuele-vlak en op landelike-vlak voorkom. Deelname aan die aandele mark verduidelik hoe verbruikers kies om hul geld te optimeer. Dit het dan ’n groot invloed op die welvaart van huishoudings. In die literatuur is dit al gewys dat die verlies aan welsyn enorm kan wees omdat individue nie deelneem aan die aandele mark nie. Verder is dit ook al gevind dat beperkte deelname aan die aandele mark ’n groot invloed het op die verspreiding van rykdom en rykdom effekte op verbruiking. ’n Baie bekende verskynsel genaamd die aandeelmarkverwarring spruit van die feit dat meeste mense nie in aandele belê nie, tenspyte van die feit dat die risikopremie en winste deur diversifikasie so groot is. In hierdie navorsing word deelname aan die aandelemark ondersoek op individuele-vlak en op landelike-vlak. Ondersoek word gedoen vir meeste Europese Unie lande deur gebruik te maak van die "Household Finance and Consumption Survey (HFCS)". Gedragsaspekte en huishoudlike eienskappe is van die faktore wat in die ondersoek na gekyk word. Hierdie ondersoek dra by tot die groeiende literatuur rakende deelname aan die aandeelmark veral in die veld van gedragsfinansies en huishoudelike finansies. ’n Wye reeks veranderlikes word gebruik in hierdie tesis om die aandeelmarkverwarring te probeer verduidelik. Aangesien meeste vorige literatuur net op een bepalende faktor fokus vat hierdie navorsing vorige bevindinge ’n stap verder.
Description
Thesis (MCom)--Stellenbosch University, 2018.
Keywords
Stock market participation -- European Union countries, Income -- European Union countries, Household Finance and Consumption Survey -- European Union countries, UCTD
Citation