Die aftrekbaarheid van rente en huurgeld vir inkomstebelastingdoeleindes

Date
2007-01
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Juta Law
Abstract
In die onderhawige saak het BP Suid-Afrika (Edms) Beperk ("BPSA") op 'n kwartaallikse grondslag dividende aan sy houermaatskappy, BP Plc, verklaar. Sodanige verklarings is deur die houermaatskappy vereis. BPSA het in die betrokke jaar van aanslag oor verdeelbare reserwes van R683 miljoen beskik welke reserwes die maatskappy volgens getuienis sou wou behou. BP plc het egter sy belegging in Suid-Afrika op daardie stadium as riskant beskou en wou die fondse uit die land neem. Die gevolg was die verklaring van 'n dividend van R683 miljoen.
Description
AANHALING: Taljaard, C. & Du Plessis, I. 2007. Die aftrekbaarheid van rente en huurgeld vir inkomstebelastingdoeleindes. Journal of South African Law / Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg, 2007(2):430-436.
The original publication is available at https://journals.co.za/content/journal/ju_tsar
Keywords
BP Suid-Afrika (Edms) Beperk -- BPSA, BP Plc -- Suid Afrika, dividende -- Suid Afrika, huurgeld -- Suid Afrika
Citation
Taljaard, C. & Du Plessis, I. 2007. Die aftrekbaarheid van rente en huurgeld vir inkomstebelastingdoeleindes. Journal of South African Law / Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg, 2007(2):430-436.