Die uitbeelding van die vrou in Huisgenoot (1963 en 2013) : 'n multimodale diskoersanalise

Date
2017-05-29
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
AOSIS
Abstract
Die standpunt dat die mens en die media in ’n verhouding van wedersydse beïnvloeding staan, sowel as die studie wat die kulturele konseptualisering van vroulikheid in twee Huisgenoot-uitgawes (1953 en 2003) ondersoek, geld as uitgangspunt vir dié studie. Hierdie studie het ten doel om te bepaal of daar ’n verskil is in die uitbeelding van die vrou in die Huisgenoot uitgawes van onderskeidelik 1963 en 2013. Volgens navorsing werk die visuele beeld en geskrewe teks saam om ’n boodskap oor te dra. Multimodale diskoersanalise (MDA) word juis gebruik om beide visuele beeld en geskrewe teks te bestudeer. Sodoende word die metode van intersemiotiese komplementariteit binne MDA in hierdie studie gebruik. Die studie kom tot die gevolgtrekking dat die uitbeelding van die ideale vrou se verantwoordelikhede uitgebrei is, maar dat die vrou se rol tóg tot sekere ruimtes beperk word, soos die sigbaarheid van die moeder-stereotipe weerspieël.
The opinion that people and the media are in a relationship of mutual influence, together with the study of the cultural conceptualisation of femininity in two issues of Huisgenoot, is the point of departure. The purpose of this study is to determine if there is a difference in the portrayal of women in the 1963 and 2013 issues of Huisgenoot. According to research, the visual image and written text work together to convey a message. Multimodal discourse analysis (MDA) assumes that a variety of modes are used to construct meaning. MDA assumes that communication and representation comprise of more than just language. Therefore, the intersemiotic complementarity method within MDA is used. The study comes to the conclusion that the representation of the ideal woman’s responsibilities has extended, although the woman’s role is still restricted to certain domains, as reflected by the presence of the mother stereotypes.
Description
CITATION: Marais, S. H. 2017. Die uitbeelding van die vrou in Huisgenoot (1963 en 2013) : 'n multimodale diskoersanalise. Literator, 38(2), a1334. doi:10.4102/lit.v38i2.1334.
The original publication is available at https://literator.org.za
Keywords
Huisgenoot, Women in mass media, Gender identity in mass media, Multimodal discourse analysis (MDA), Femininity in literature, Afrikaans periodicals -- South Africa
Citation
Marais, S. H. 2017. Die uitbeelding van die vrou in Huisgenoot (1963 en 2013) : 'n multimodale diskoersanalise. Literator, 38(2), a1334. doi:10.4102/lit.v38i2.1334.