Holy or wholly? : a systematic theological study of Sabbath keeping in the works of Samuele Bacchiocchi and Marva J. Dawn

Mats’aba, Kofo (2018-03)

Thesis (MTh)--Stellenbosch University, 2018.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: This thesis is a study of the doctrinal concept of Sabbath keeping in the works of Samuele Bacchiocchi and Marva J. Dawn, respectively. Bacchiocchi is from the Seventh Day Adventist (SDA) Church which believes that the seventh day of the week is to be kept as the Sabbath. On the other hand, Marva Dawn is a Lutheran who believes in the relevance and benefits of keeping one day in a week as the Sabbath. Using a qualitative content analysis of books and articles by these two Theologians the doctrinal concept of Sabbath keeping is extensively studied in their respective works to find the distinctive theological contributions to Sabbath keeping that each author offers. In addition, other theologians including those who have written on Sabbath keeping are cited as secondary sources to maximize the critical theological discourse and outcome of this study. The intention of this process is to facilitate a critical engagement on Sabbath keeping in the works of Bacchiocchi and Dawn to gain a new, more complex, and nuanced understandings of Sabbath keeping. The study is then concluded by summarising the findings of the research, how the theology of Sabbath keeping can be enriched, developed, nuanced, and problematized through this critical theological engagement between the works of Samuele Bacchiocchi and Marva J. Dawn, and suggesting areas for future research.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis is ʼn studie van die leerstellinge oor Sabbats onderhoud in die werke van Samuele Bacchiocchi en Marva J. Dawn onderskeidelik. Bacchiocchi werk van die perspektief van die Sewende Daagse Adventiste Kerk (SDA) wat glo dat die sewende dag as die Sabbat onderhou moet word. Marva J. Dawn, aan die ander kant, is ʼn Lutheraan wat die tradisie verteenwoordig wat die relevansie en voordele uitwys om een dag in die week as Sabbat te onderhou. Deur gebruik te maak van kwalitatiewe inhoud analise van boeke en artikels deur hierdie twee teoloë, is die leerstellinge en dogma van Sabbat onderhoud in diepte bestudeer in die onderskeie werke om sodoende ʼn kenmerkende bydrae na Sabbats onderhoud te bevorder deur ook beide teoloë se bydrae te respekteer. Bykomend word ander teoloë wat bydraes maak oor Sabbats onderhoud as sekondêre bronne aangehaal om sodoende kritiese teologiese diskoers en uitkomste te maksimaliseer. Die intensie van die proses is om ʼn kritiese interaksie oor Sabbat onderhoud in die werke van Bacchiocchi en Dawn te fasiliteer om sodoende nuwe, meer komplekse en genuanseerde verstaan van Sabbat onderhoud te ontwikkel. Die studie se gevolgtrekking gaan opsommend om met die bevindinge en meer spesifiek hoe die teologie van Sabbat onderhoud verdiep, meer ontwikkeld en genuanseerd kan wees deur kritiese teologiese interaksie met die werke van Samuele Bacchiocchi en Marva J. Dawn. Daar word ook voorstelle gemaak vir toekomstige navorsing in hierdie veld.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/103337
This item appears in the following collections: