Die subjektiewe ervaring van depressie onder Suid-Afrikaanse vroue in 'n lae-inkomste gemeenskap

Date
2013
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Dept. of Social Work, Stellenbosch University
Abstract
In verskeie internasionale en Suid-Afrikaanse epidemiologiese studies is bevind dat vroue byna twee keer meer geneig is om aan depressie te ly as mans (Accort, Freeman & Allen, 2008; Kessler, 2003; Ngcobo & Pillay, 2008). Volgens die Wêreldgesondheids-organisasie (2006) is depressie die grootste oorsaak van siekteverwante ongeskiktheid onder vroue wêreldwyd (Dukas, 2009; Lafrance & Stoppard, 2006).
Description
CITATION: Lourens, M. & Kruger, L.-M. 2013. Die subjektiewe ervaring van depressie onder Suid-Afrikaanse vroue in 'n lae-inkomste gemeenskap. Social Work, 49(2):248-270, doi:10.15270/49-2-68.
The original publication is available at http://socialwork.journals.ac.za
Keywords
Depression, Depression in women -- South Africa, Poor women -- Psychological aspects
Citation
Lourens, M. & Kruger, L.-M. 2013. Die subjektiewe ervaring van depressie onder Suid-Afrikaanse vroue in 'n lae-inkomste gemeenskap. Social Work, 49(2):248-270, doi:10.15270/49-2-68.