Die subjektiewe ervaring van depressie onder Suid-Afrikaanse vroue in 'n lae-inkomste gemeenskap

Lourens, Marleen ; Kruger, Lou-Marie (2013)

CITATION: Lourens, M. & Kruger, L.-M. 2013. Die subjektiewe ervaring van depressie onder Suid-Afrikaanse vroue in 'n lae-inkomste gemeenskap. Social Work, 49(2):248-270, doi:10.15270/49-2-68.

The original publication is available at http://socialwork.journals.ac.za

Article

In verskeie internasionale en Suid-Afrikaanse epidemiologiese studies is bevind dat vroue byna twee keer meer geneig is om aan depressie te ly as mans (Accort, Freeman & Allen, 2008; Kessler, 2003; Ngcobo & Pillay, 2008). Volgens die Wêreldgesondheids-organisasie (2006) is depressie die grootste oorsaak van siekteverwante ongeskiktheid onder vroue wêreldwyd (Dukas, 2009; Lafrance & Stoppard, 2006).

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/103224
This item appears in the following collections: