• Herinnering & verlange : gesprekke oor mag, geskiedenis en die Bybel 

      Jonker, Louis C. (AFRICAN SUN MeDIA, 2019)
      ‘n Nostalgiese reis styg uit die pen van prof. Louis C. Jonker oor sy eie herinnering aan en verlange na die leermeesters wat hom help vorm het, sy eie ontwaking as bybelwetenskaplike, en sy bediening in die NG kerk. Hy ...