Ensiklopedisiteit in die Woordeboek van die Afrikaanse Taal : 'n "Saak" van balans

Date
2009
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Bureau of the WAT
Abstract
From the ninth volume, the Woordeboek van die Afrikaanse Taal (henceforth WAT) moved away from a more encyclopaedic presentation of information. Theorists reacted positively to this change of direction. The opinion was, however, also expressed that the WAT, as far as lexicographic function is concerned, should concentrate more on cognitive functions, which include especially encyclopaedic information. In response to this opinion, an effort is made to establish whether the WAT has from volume nine succeeded in finding a balance between encyclopaedic and semantic information. For this purpose the focus is on Wiegand's views on the presentation of encyclopaedic information in explanatory dictionaries as well as the more traditional principle of component analysis.
Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (voortaan WAT) het vanaf die negende deel wegbeweeg van 'n meer ensiklopediese aanbod van inligting. Hiervoor het die woordeboek heelwat lof van teoretici ontvang. Die mening is egter ook uitgespreek dat die WAT wat leksiko-grafiese funksie betref meer op die kognitiewe funksies, wat veral ensiklopediese inligting behels, moet konsentreer. In reaksie hierop word daar probeer om vas te stel of die WAT vanaf die negen-de deel 'n balans gevind het tussen ensiklopediese en semantiese inligting. Vir hierdie doel word daar gefokus op Wiegand se sienings rondom die hantering van ensiklopediese inligting in verkla-rende woordeboeke asook die meer tradisionele beginsel van komponentontleding.
Description
CITATION: Botha, W. 2009. Ensiklopedisiteit in die Woordeboek van die Afrikaanse Taal : 'n "Saak" van balans. Lexikos, 19:23-33, doi:10.5788/19-0-428.
The original publication is available at http://lexikos.journals.ac.za
Keywords
Woordeboek van die Afrikaanse Taal, Lexicography, Afrikaans language -- Lexicography, Encyclopedias and dictionaries, Afrikaans
Citation
Botha, W. 2009. Ensiklopedisiteit in die Woordeboek van die Afrikaanse Taal : 'n "Saak" van balans. Lexikos, 19:23-33, doi:10.5788/19-0-428.