Reflections on lexicographical user research

Date
2009
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Bureau of the WAT
Abstract
The last decades have seen a growing interest in theoretical and practical problems related to lexicographical user research. Starting with a discussion of the concept of lexicographically relevant user needs, this contribution analyses, utilising the lexicographical function theory, various types of needs to be taken into account when doing this kind of research. It then discusses the positive and negative aspects of the various methods applied, i.e. questionnaires, interviews, observation, protocols, experiments, tests, and log files. With reference to both lexicographical and sociological literature, it raises a number of problems common to most of the lexicographical user research conducted until now and recommends the application of scientific methods in future research. Finally, it proposes a number of alternative methods in order to obtain more knowledge about the real user needs.
Gedagtes oor leksikografiese gebruikersnavorsing. Die laaste dekades het 'n groeiende belangstelling in teoretiese en praktiese probleme betreffende leksikogra-fiese gebruikersnavorsing gesien. Deur met 'n bespreking van die konsep van leksikografies ter-saaklike gebruikersbehoeftes te begin, ontleed hierdie bydrae, met gebruikmaking van die leksiko-grafiese funksieteorie, verskillende soorte behoeftes wat in aanmerking geneem moet word wan-neer hierdie soort navorsing gedoen word. Dit bespreek dan die positiewe en negatiewe aspekte van die verskillende metodes wat benut word, d.w.s. vraelyste, onderhoude, waarneming, proto-kolle, eksperimente, toetse, en loglêers. Met verwysing na sowel leksikografiese as sosiologiese literatuur, bring dit 'n aantal probleme ter sprake tipies van die meeste leksikografiese gebruikers-navorsing wat tot nou toe gedoen is en beveel dit die toepassing van wetenskaplike metodes in toekomstige navorsing aan. Ten slotte stel dit 'n aantal alternatiewe metodes voor om meer kennis te verkry oor die werklike gebruikersbehoeftes.
Description
CITATION: Tarp, S. 2009. Reflections on lexicographical user research. Lexikos, 19:275-296, doi:10.5788/19-0-440.
The original publication is available at http://lexikos.journals.ac.za
Keywords
Lexicography
Citation
Tarp, S. 2009. Reflections on lexicographical user research. Lexikos, 19:275-296, doi:10.5788/19-0-440.