ITEM VIEW

AuII : skaars of afgeskeep? 'n Kritiese literatuuroorsig

dc.contributor.authorRaubenheimer, Helgard G.en_ZA
dc.date.accessioned2017-07-17T10:39:41Z
dc.date.available2017-07-17T10:39:41Z
dc.date.issued2016-06-17
dc.identifier.citationRaubenheimer, H. G. 2016. AuII : skaars of afgeskeep? ’n Kritiese literatuuroorsig. LitNet Akademies, 13(2):39-68.
dc.identifier.issn1995-5928 (online)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/101982
dc.descriptionCITATION: Raubenheimer, H. G. 2016. AuII : skaars of afgeskeep? ’n Kritiese literatuuroorsig. LitNet Akademies, 13(2):39-68.
dc.descriptionThe original publication is available at http://www.litnet.co.za
dc.description.abstractVerbindings van AuII is reeds langer as 60 jaar bekend. ’n Literatuurstudie toon dat slegs ’n beperkte aantal struktuur- en bindingstipes tot dusver in suiwer vorm geïsoleer en gekarakteriseer kon word. Die grootste enkele groep bevat AuII as gekomplekseerde, kovalentgebonde [AuII–AuII]-eenhede en die twee goudatome is óf ligandgebrug (die grootste gros) óf óngebrug (’n handvol). Monokernige AuII-verbindings kom ook voor en word gekenmerk óf deur die teenwoordigheid van die eksotiese ligand Xe, óf weens chelaatvorming met bidentate of heksadentate S- of S- en O-donor-ligande, óf weens vierkantigvlak porfirien-kompleksvorming waarin imien-N en amied-N donorfunksies vervul. Die vorming van AuII gedurende nanogoudsintese, ’n rol daarvoor in homogene katalise, sowel as die stabilisering daarvan op verskillende vaste ondersteuningsplatforms, toon dat meer bruikbare toepassings in die toekoms verwag kan word. In die lig van resultate wat veral sedert 2000 verkry is, word die bestaande literatuur hier georden en bespreek en tekorte in die chemie van AuII uitgewys. Verskeie voorstelle vir verdere ondersoek word gemaak.en_ZA
dc.description.urihttp://www.litnet.co.za/auii-skaars-afgeskeep-n-kritiese-literatuuroorsig/
dc.format.extent30 pages
dc.language.isoafen_ZA
dc.publisherLitNet
dc.subjectGolden_ZA
dc.titleAuII : skaars of afgeskeep? 'n Kritiese literatuuroorsigaf_ZA
dc.typeArticleen_ZA
dc.description.versionPublisher's version
dc.rights.holderAuthor retains copyright


Files in this item

Thumbnail
Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

ITEM VIEW