ITEM VIEW

Die leerpraktykvorming van hoërskoolleerders op 'n plattelandse werkersklasdorp

dc.contributor.authorFataar, Aslamen_ZA
dc.contributor.authorFillies, Henryen_ZA
dc.date.accessioned2017-07-17T10:10:23Z
dc.date.available2017-07-17T10:10:23Z
dc.date.issued2016-05-17
dc.identifier.citationFataar, A. & Fillies, H. 2016. Die leerpraktykvorming van hoërskoolleerders op 'n plattelandse werkersklasdorp. LitNet Akademies, 13(2):377-402.
dc.identifier.issn1995-5928 (online)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/101979
dc.descriptionCITATION: Fataar, A. & Fillies, H. 2016. Die leerpraktykvorming van hoërskoolleerders op 'n plattelandse werkersklasdorp. LitNet Akademies, 13(2):377-402.
dc.descriptionThe original publication is available at http://www.litnet.co.za
dc.description.abstractGegrond op etnografiese metodes bespreek hierdie artikel die leerpraktykvorming van plattelandse werkersklasleerders in en oor hul leerruimtes heen. Ons huldig die mening dat alhoewel die invloed van armoede op die opvoedkundige geleenthede van landelike leerders belangrik is, armoede nie die deurslaggewende faktor om is die verskille in die opvoedkundige geleenthede en uitkomste tussen stedelike en landelike leerders te verklaar nie. Die doel met hierdie artikel is om te toon hoe arm plattelandse werkersklasleerders hul woonbuurtomstandighede gebruik om hul leerpraktyke te bou. Wat ons dus bied, is ’n bespreking van hoe landelike werkersklasleerders betrokke raak by die vorming van hul leerpraktyke in hul verarmde woonbuurt. Ons belangrikste uitgangspunt is die siening dat daar ’n gaping tussen die ryk opvoedkundige verbintenisse van plattelandse werkersklasleerders, soos hierdie leerders, en hul leefwêreld buite die skool is. Die gevolg is dat die perspektief heers dat hierdie leerders dikwels ontkoppel is van hul opvoedkundige prosesse. Hierdie artikel bied dus ’n ontleding van die wyses, sowel as die “ruimtelike” en konseptuele grondslag, waarop hulle hul leerpraktyke bou. Ons voer aan dat arm plattelandse werkersklasleerders sterk refleksief met hul omstandighede omgaan tot die bou van hul leerpraktyke. Ons wend ons tot Bourdieu (1977, 1986, 2006) se sosiologiese konsepte van habitus, veld, praktyke en kapitaal as teoretiese lense om die aangeleenthede van hul leerpraktykvorming te verwoord. Sentraal tot ons bespreking is die invloed van hierdie leerders se habitusvorming, dit wil sê die rol wat hul optredes, interaksies en denke in verhouding tot hul leerpraktykvorming speel. Die gevolg is dat hulle strategieë implementeer en ontwikkel, en ook netwerke skep, om hul leerpraktyke in hul omstandighede te bou. Dit is hierdie aangeleenthede wat hulle in staat stel om op koers te bly met betrekking tot hul opvoedkundige prosesse.en_ZA
dc.description.abstractThis article discusses the learning practices of five learners in an impoverished rural settlement in the Western Cape province of South Africa. It responds to the following question: How do rural working class learners construct their learning practices in their neighbourhood context? This article does not focus on school learning. Instead, the focus is on the learners’ navigations in the “lived” environs of their neighbourhood and the ways in which they use their neighbourhood’s resources to establish a productive aspirant educational route. We discuss their dynamic interaction with their everyday networks, literacies, and other discursive materials in the neighbourhood as a means of exercising and establishing their learning agency.
dc.description.urihttp://www.litnet.co.za/die-leerpraktykvorming-van-hoerskoolleerders-op-n-plattelandse-werkersklasdorp/
dc.format.extent26 pages
dc.language.isoafen_ZA
dc.publisherLitNet
dc.subjectLearning practicesen_ZA
dc.titleDie leerpraktykvorming van hoërskoolleerders op 'n plattelandse werkersklasdorpaf_ZA
dc.typeArticleen_ZA
dc.description.versionPublisher's version
dc.rights.holderAuthors retain copyright


Files in this item

Thumbnail
Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

ITEM VIEW