The Iingcungcu Project : restoring nectar feeding birds, building biodiversity leadership.

Mnisi, Bongani (2017-03)

Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2017.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: Plant-pollinator interactions are threatened by habitat fragmentation and little is being done to mitigate its varying impacts. Thus the Iingcungcu study put together three chapters 1) aiming to establish a methodology to establish ecological corridors linking two protected areas using high school gardens as stepping stones planted with nectar producing plants; 2) Have nectar-feeding birds returned to restored sites?; 3) Did the study manage to nurture future leaders for biodiversity? The methodology included setting up a nectar producing and bird-pollinated plant species list for the Cape Floristic Region (CFR); criteria for establishment of ecological corridors and another for selection of suitable plants for planting at high schools; selection of suitable plants for planting within the study area. This chapter concludes with a communication and a media strategy used to communicate the study progress. The results following bird observations suggest that planting suitable nectar producing plants can restore nectar feeding birds, thus restoring plant-pollinator networks. An upward trend in bird abundance was observed on the two species i.e. Zosterops virens (Cape white-eye) and Cinnyris chalybeus (Southern double-collard sunbird). Furthermore, the results following interaction with grade 10 learners showed an increasing trend over time in the experimental group especially in their responses to one of the grouped questions that tested the knowledge variable. This concludes that there was a significant statistical interaction between the two variables Period (time) and Treatment. I found that learners are always eager to engage in new projects to learn new things and that their attitudes can change over time towards biodiversity when engaged in environmental education projects. Restorative efforts on a landscape scale, especially in urban ecosystems, can be best achieved when ecologists begin working together with social scientists. Biodiversity will continue its perilous path if it does not consider humanity its biggest partner in perpetual existence.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Plant-bestuiwer interaksies word bedreig deur habitat fragmentasie en min word gedoen om die verskeidenheid gevolge te versag. Gevolglik stel die Iingcungcu studie drie hoofstukke saam gestel 1) poog om 'n metodologie daar te stel om ekologiese korridors tussen twee beskermde gebiede te vestig met Hoërskool tuine beplant met nektar-produserende plante, as ‘n voël-vriendelike korridor; 2) het nektar etende voëls teruggekeer na areas wat gerestoureer is?; 3) het die studie dit reggekry om toekomstige leiers vir biodiversiteit te kweek? Die metodologie sluit in die opstel van ‘n nektar-produserende en voëlbestuifde plantspesies lys vir die Kaapse Floristiese Streek (KFS); kriteria vir die vestiging van ekologiese korridors en 'n ander vir seleksie van geskikte plante vir aanplanting by hoërskole; seleksie van geskikte plante vir aanplanting binne die studie area. Hierdie hoofstuk sluit af met 'n kommunikasie en 'n media strategie wat gebruik was om die studie se vordering te kommunikeer. Die resultate van die voël waarnemings dui daarop dat indien geskikte nektar produserende plante geplant word, nektar etende voëls terugkeer en die bestuiwings web dus herstel kan word. 'n Opwaartse tendens in voël getalle in twee spesies naamlik, Zosterops virens (Kaapse glasogie) en Cinnyris chalybeus (Klein-rooibandsuikerbekkie), is waargeneem. Verder het die resultate van die interaksie met graad 10 leerders, met verloop van tyd, 'n toenemende tendens getoon in die eksperimentele groep, veral in hul reaksies op die vrae wat kennis getoets het. Dit dui daarop aan dat daar 'n beduidende statistiese betekenisvolle interaksie tussen die twee veranderlikes periode (tyd) en behandeling. Ek het gevind dat leerders altyd gretig is om betrokke te raak by nuwe projekte en om nuwe dinge te leer. Leerders se houding teenoor biodiversiteit kan verander oor tyd indien hulle blootgestel word aan omgewings onderrig. Ekologiese restorasie pogings op ‘n landskap skaal, veral in stedelike ekosisteme, kan die beste bereik word wanneer ekoloë begin saamwerk met sosiale wetenskaplikes. Biodiversiteit sal voortgaan op sy gevaarlike afdraande pad solank.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/101127
This item appears in the following collections: