• The preacher in the dialectic between vulnerability and authority 

      Olivier, Sucelle (Stellenbosch : Stellenbosch University, 2016-12-06)
      AFRIKAANSE OPSOMMING: Die moontlike, waardevolle byvoeging van die navorsing is om die belangrikheid van ʼn prediker se welstand en karakter te erken; asook die effek wat dit op haar/sy preek het. Dit is ʼn poging om die ...