Proton pencil beam kernels as extracted from Geant4 Monte Carlo simulations

Chisapi, Maluba Vernon J (2016-12)

Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2016

Thesis

ENGLISH ABSTRACT : The contribution of primary protons, secondary protons, heavy recoil ions, and other secondary particles to the total energy deposited in water by a proton pencil beam (in the therapeutic energy regime) has been investigated using the Geant4 Monte Carlo simulation toolkit. Simulation results have been compared with those calculated using dose distribution functions of the analytical beamlet model of Ulmer et al., which is currently used in the commercial proton treatment-planning package EclipseTM. Optimized settings for a robust, accurate, and computationally inexpensive Geant4 simulations have also been proposed.

AFRIKAANSE OPSOMMING :Monte Carlo simulasies is gedoen met Geant4 om die primêre protone, sekondêre protone, swaar terugslag-ione en ander sekondêre deeltjies se bydraes te bepaal tot die energie wat deur 'n dun protonbundel in water gedeponeer word. Hierdie ondersoek is uitgevoer vir protone in die terapeutiese energiegebied. Die resultate wat vekrei is van die Monte Carlo simulasies is vergelyk met dosisverspreidings wat breken is venaf die analitiese dun-bundel model van Ulmer et al. Dié model word tans gebruik in die EclipseTM stelsel, wat 'n kommersiële beplanningsisteem vir protonterapie is. Verstellings word ook verskaf wat verseker dat die Geant4 simulasies geoptimaliseer is in terme van robuustheid, akkuraatheid en berekeningspoed.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/100363
This item appears in the following collections: