Loubser, Nicolas Johan
(Stellenbosch : Stellenbosch University, 1984-11)
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis behels 'n ondersoek na die geskiktheid van 'n
datavloei-verwerker om as 'n herstruktureerbare spesiale verwerker
te dien.
Die werking van 'n datavloei-verwerkermodel word aan die ...