Coetzer, Toast
(Stellenbosch : University of Stellenbosch Business School (USB), 2010-04)
Wanneer jy op die snykant
van jou bedryf is moet jy lang,
ongemaklike ure werk en nagte
alleen in hotelkamers voor jou
skootrekenaar omsit. Maar só ’n
leefstyl is nie vir almal nie. Baie
besigheidsmense besluit om ...