Bosman, Cornelia Christina
(Stellenbosch : University of Stellenbosch, 2009-12)
AFRIKAANSE OPSOMMING: Duisende jong Suid-Afrikaners vertrek jaarliks op ‘n gapingsjaar (”gap year”) oorsee. ‘n
Populêre siening in die media asook die wyer publiek is dat hierdie gapingsjaar die
ideale tydperk is vir ...